DBV in Midrand beroof

Inspekteur van DBV in tronkselle sonder saak teen haar

Die Dierebeskermingsvereniging in Midrand, Gauteng, vra inligting oor ‘n gewapende rooftog wat vroeër die week plaasgevind het.

Drie mans het hulp versoek met ‘n ongewenste dier en ‘n personeellid vasgebind toe hy die hek oopsluit.

Woordvoerder Brenda Lucas sê die DBV probeer steeds verseker dat hy hulp kan verleen aan diere in nood.

Anton Smith
Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.

Be the first to comment on "DBV in Midrand beroof"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This