Die opdoen van MIV/vigs in Suid-Afrika het aansienlik verminder

"Stryd teen Vigs is nog nie verby nie"

ʼn Nuwe studie deur die Raad op Geesteswetenskaplike Navorsing het bevind dat die aantal nuwe MIV-infeksies in Suid-Afrika besig is om af te neem, maar daar is steeds 231 000 mense wat die virus verlede jaar opgedoen het.

Daar is onderhoude met meer as 33 000 mense gevoer oor hul seksuele gedrag en beskouings vir die vyfde nasionale oorsig oor die voorkoms, trefwydte, gedrag en kommunikasie van MIV.

Die groep waar nuwe infeksies teen die hoogste trant groei is jong mans van 14 tot 24.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé