Djokovic is jammer oor kommentaar oor prysgeld

Djokovic is jammer oor kommentaar oor prysgeld

Die wêreld se voorste mans tennisspeler, Novak Djokovic, het om verskoning gevra nadat Serena Williams en Andy Murray hom gekritiseer het oor sy kommentaar dat ongelyke prysgeld in mans-­ en vrouetennis geregverdig is.

Spelers het op die vooraand van die Miami Ope die bedanking van die toernooi direkteur van Indian Wells, Raymond Moore, verwelkom ná sy omstrede aanmerkings oor vrouetennis verlede naweek.

Djokovic het gesê Moore was verkeerd om te sê dat vrouetennis op die golf van mans se sukses ry, maar het dit opgevolg met ’n paar omstrede stellings van sy eie.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This