Donald Trump vra dat die ondersoek na Rusland gestaak word

Trump bekragtig nuwe reisverbod

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ‘n beroep op sy prokureurgeneraal, Jeff Sessions, gedoen om die spesiale ondersoeker, Robert
Mueller, te vra om sy ondersoek oor Rusland te staak.

Trump het in een van sy mees direkte versoeke sedert die ondersoek begin het, hom weer tot Twitter gewend.

Hy het gevra dat Sessions – soos hy dit gestel het – die beknoeide heksejag van die onregverdige ondersoek moet stopsit.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé