Dubbele bomaanval by restaurant in Baiodoa

Dubbele bomaanval by restaurant in Baiodoa

Die dodetal in Sondag se dubbele bomaanval by ‘n gewilde restaurant in Somalië se suidelike stad, Baiodoa, het tot minstens 30 gestyg.

Sowat 60 mense is ook beseer toe ‘n selfmoordaanvaller ‘n motorbom laat ontplof en homself daarna in ‘n besige restaurant in die lug geblaas het.

Al die slagoffers was burgerlikes.

Die militante Al-Sjabab-groep het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This