Durban-storm: LUR’e gaan skade bekyk

Durban-storm: LUR'e gaan skade bekykFoto: EWN

‘n Groep LUR’e in KwaZulu-Natal gaan vandag op ‘n feitesending om die omvang van die skade te bekyk ná gister se hewige storm in die Durban-omgewing.

Hulle sal daarna ‘n mediakonferensie hou.

Die groep sal onder andere hospitale, skole en huise wat oorstroom is, besoek.

Die nooddienste het gister spanne ontplooi wat regdeur die nag gewerk het om hulp te verleen en mense na veiligheid te neem.

Die dodetal weens die storm staan op minstens ses.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This