“Ek lewe in vrees” sê polisie informant

"Ek lewe in vrees" sê polisie informant

’n Polisie informant sê hy lewe in vrees nadat sy identiteit openbaar gemaak is tydens ‘n dwelmklopjag twee maande gelede in Kaapstad.

Die 22-jarige man het aan News24 gesê hy is spyt dat hy die polisie gehelp het omdat hulle hom in ‘n motor laat sit het wat nie getinte vensters het nie.

Hy het gesê dat bendelede na die klopjag weerwraak op hom wil neem.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "“Ek lewe in vrees” sê polisie informant"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This