ERG WATERSKAARSTE IN VS DORP

ERG WATERSKAARSTE IN VS DORP

Die dam wat water aan inwoners van Smitfield voorsien het weens die erge droogte opgedroog.

Die waterskaarste in die Vrystaatse dorp is so erg dat die hulp van die weermag ingeroep moes word om water aan die inwoners te voorsien.

Die water word uit twee boorgate naby Smithfield gepomp en in weermag tenkwaens oorgepomp.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This