“Geen groot skade” tydens storm in metro

"Geen groot skade" tydens storm in metro

Die munisipale bestuurder van die Mangaung-metro in Bloemfontein, Qondile Khedama, sê geen groot skade is aangerig nadat ’n erge wolkbreuk die middestad gistermiddag getref het nie.

Paaie is egter oorstroom en ’n brug tydelik onbegaanbaar gemaak, terwyl bome ook plek-plek omgeval het.

Die storm het sowat ’n uur en ‘n half lank gewoed.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This