Gemengde gevoelens oor nuwe iPhone 10

Gemengde gevoelens oor nuwe iPhone 10Die nuwe iPhone 10. Foto: The Verge

Gebruikers het Apple se nuwe iPhone 10 verwelkom, maar bevraagteken die prys van R13 000.

Die selfoon is die eerste om gesig-identifisering te bied as ‘n nuwe manier om dit veilig oop te sluit, sowel as ‘n draadlose manier om die battery te laai.

Die foon het ook optiese beeldbestendiging vir die gevorderde voorste én agterste kamera, ‘n portret-keuse op die voorste kamera en ‘n nuwe eienskap om emoji’s lewe te gee.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This