Getal mense in SA met selfone styg

Getal mense in SA met selfone styg

Die getal mense in Suid­-Afrika met selfone het van 88­,9% in 2011 tot 93­,8% in 2016 gestyg.

Volgens Statistieke Suid-­Afrika het die getal mense met landlyne in dieselfde tydperk van 14­,5%t tot 11,5% gedaal.

Van die 16­,9 miljoen huishoudings in die land het sowat 68­% ‘n radio, terwyl 83­,4% ‘n TV-­stel het.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Getal mense in SA met selfone styg"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This