Geweld in Vuwani: 13 verdagtes in hof

Geweld in Vuwani: 13 verdagtes in hof

Dertien verdagtes van Vuwani, onder wie twee gemeenskapsleiers, wat in hegtenis geneem is in verband met brandstigting en openbare geweld sal vandag in die Thohoyandou-landdroshof in Limpopo om borgtog aansoek doen.

Die beskuldigdes staan tereg op aanklagte van van aanhitsing tot geweld en saakbeskadiging.

Meer as 20 skole in die Vuwani-gebied is in Mei aan die brand gesteek deur inwoners wat gekant teen die gebied se insluiting by ‘n nuwe munisipaliteit.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Geweld in Vuwani: 13 verdagtes in hof"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This