Groot veldbrand in Kaapse Wynlanddistrik

Groot veldbrand in Kaapse Wynlanddistrik

Brandbestryders spook om ‘n groot veldbrand in die Kaapse Wynlanddistrik onder beheer te kry.

Die bevelvoerder van die distrik se brand- en reddingsdienste, Ian Ross, sê die brand, wat gisteraand ontstaan het, word deur ‘n sterk wind aangeblaas.

Die oorsaak van die brand is nog onbekend.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This