Heibrie de Wet

Radio Rosestad 100.6FM

Heibrie is deel van die groep Juliet (saam met haar sussie, San Marie Truter) en is die trotse eienaar van ‘n Brangus-kudde naby Hertzogville.

Sy is sedert 2015 aanbieder by Radio Rosestad en saai uit Maandag 19:00 tot 23:00

Heibrie de Wet
Heibrie is deel van die groep Juliet (saam met haar sussie, San Marie Truter) en is die trotse eienaar van ‘n Brangus-kudde naby Hertzogville. Sy is sedert 2015 aanbieder by Radio Rosestad en saai uit Maandag 19:00 tot 23:00

Pin It on Pinterest

Shares
Share This