Hof hoor weer betoë aan saak oor Absa, Bankorp

Die Hooggeregshof in Pretoria hoor vandag weer betoë aan in die saak oor Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane se verslag oor Absa en Bankorp.

Sy beveel daarin aan dat Absa R1,125 miljard moet terugbetaal wat tydens apartheid as ‘n reddingsboei aan sy voorganger betaal is.

Absa se advokaat, Gilbert Marcus, het gister gesê Mkhwebane het nie ‘n regverdige, onpartydige ondersoek gedoen nie aangesien daar ‘n erge wanbegrip was van die vereiste vir prosedurele regverdigheid.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This