Hofbevel teen US word vandag in hof aangehoor

Hofbevel teen US word vandag in hof aangehoor

AfriForum Jeug se aansoek om ʼn dringende hofbevel teen die Universiteit Stellenbosch oor sy taalbeleid, word vanoggend in die Kaapstadse Hooggeregshof aangehoor.

Die organisasie wil met die hofbevel verseker dat die universiteit sy taalbeleid toepas soos wat in sy 2016-jaarboek aangedui word.

Volgens Afriforum Jeug kom die universiteit nie sy 50/50-taalbeleid na nie en word sommige lesings slegs in Engels aangebied.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This