Invoer van vleisprodukte uit Brasilië verbied

Invoer van vleisprodukte uit Brasilië verbied

Die departement van landbou het die invoer van sekere vleisprodukte uit Brasilië verbied.

Dit is nie duidelik hoeveel besendings van die vleis waarvan die vervaldatum reeds verstryk het of wat besmet is, reeds na Suid-Afrika onderweg is nie.

Amptenare by alle toegangspunte het opdrag gekry dat elke houer met vleis uit Brasilië getoets moet word vir onder meer salmonella.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Invoer van vleisprodukte uit Brasilië verbied"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This