Jong man (22) vermoor in plaasaanval

’n 22-Jarige man is op Jeugdag op ’n plaas naby Lichtenburg in Noordwes vermoor nadat hy en sy ouma deur vermoedelik drie aanvallers oorrompel is.

AfriForum se hoof vir gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, sê die aanval het omstreeks vyfuur gisternamiddag gebeur.

Die man se ouma is vasgebind en het sowat twee uur lank gesukkel om haarself te bevry en omstreeks seweuur hulp ontbied.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This