Justin Timberlake is hoofkunstenaar tydens Super Bowl

Justin Timberlake is hoofkunstenaar tydens Super Bowl

Die Grammy-bekroonde Kanadese sanger Justin Timberlake gaan in Februarie die hoofkunstenaar wees tydens die tradisionele rustydkonsert van die Amerikaanse voetbal-eindstryd, die Super Bowl.

Lady Gaga het verlede jaar meer as 150 miljoen kykers gelok met haar optrede.

Vorige optredes was deur die Rolling Stones, Beyoncé en Madonna.

Anton Smith

Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This