Kaapstad kry nog strenger waterbeperkings

Gauteng: Waterbeperkings gaan opgehef word

Vlak ses-waterbeperkings word volgende maand in Kaapstad ingestel.

Dit beteken huishoudings wat meer as tien en ‘n half kiloliter per maand gebruik, beboet en gestraf kan word.

Woordvoerder Zara Nicolson sê dit volg nadat die nasionale regering verdere beperkings op die provinsie geplaas het.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This