Knysna-brande: 2000 sonder werk

Minstens 2000 mense is na raming sonder werk weens die onlangse verwoestende brande in Knysna.

Die Wes-Kaapse LUR vir ekonomiese geleenthede en toerisme, Alan Winde, vergader vandag in Kaapstad met lede van sy departement om onder meer die kwessie van die huidige werkloosheid te bespreek.

Winde sê daar sal spesifiek gekyk word na waar gehelp kan word met ’n tekort aan vaardighede.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This