Kolonie sestoon-katte oorleef orkaan Irma

Kolonie sestoon-katte oorleef orkaan IrmaFoto: Forbes

‘n kolonie sestoon-katte op die Florida Keys-eilande het orkaan Irma sonder ‘n skrapie oorleef.

Die 54 katte is die afstammelinge van ‘n troeteldier wat behoort het aan die beroemde skrywer Ernest Hemmingway en word in sy geskiedkundige huis gepamperlang.

Kolonie sestoon-katte oorleef orkaan Irma

Die personeel in die Hemingway-huismuseum in Key West het besluit om in die gebou te bly om die katte te versorg, terwyl bedreigde inheemse wild ook die storm deurstaan het.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This