Kommer oor beskuldigings teen dokters in privaat praktyk

MPUMALANGA: DEPARTEMENT VRA DOKTERS OM FEESTYD VERLOF TE KANSELLEER

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, Sama, is bekommerd oor beweringe
dat dokters die aanvraag vir onnodige dienste verhoog, insluitend verhoogde
hospitaalopnames.

Dit is een van die bevindinge van die Gesondheidsmarkverslag oor die private gesondheidsektor wat verlede week deur die Mededingingskommissie vrysgestel is.

Die voorsitter van Sama, Mzukisi Grootboom, sê die metodes wat deur
die ondersoek gebruik is, was nie kragtig genoeg om vas te stel of baie toelatings onverklaarbaar is nie en dus ʼn morele gevaar vanaf dokters uitmaak nie.

Anton Smith
Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This