Konsert ontruim weens moontlike terreuraanval

Konsert ontruim weens moontlike terreuraanvalFoto: Daily Express

‘n Tweede verdagte is in hegtenis geneem nadat ‘n konsert gisteraand in Nederland gekanselleer is weens ‘n moontlike terreuraanval.

Die polisie sê die verdagte is ‘n 22-jarige man wat in die suide van Nederland bly.

Die konsert van die Amerikaanse groep Allah-Las is gekanselleer en die Maassilo-saal in Rotterdam is ontruim na ‘n wenk van die Spaanse polisie.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Konsert ontruim weens moontlike terreuraanval"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This