Koop en Verkoop – 01 Julie 2016

KOOP EN VERKOOP VRYDAG

POSTE EN BETREKKINGS

afdekling 1 pensioennaris soek toesighouers werk Ben 0846127646

Soek werk . Is in woonende tuisversorger met goeie verwysings marinda 0722011510

EK SOEK ASSEBLIEF IEMAND WAT BYE GRATIS KAN VERWYDER BY DIE PRESIDENT BRAND BEGRAAFPLAAS, BYE HET BY EEN VAN DIE GRAFTE INGETREK EN DAAR IS MIDDEL JULIE 2016 ‘N FUNKSIE DAAR, NET BANG DIE MENSE WORD AANGEVAL.
BAIE DANKIE DIRK – 0844 693 888

1 betrekking gesoek. My betroubare bediende soek werk vir Dinsdae en Donderdae. Bfn suid. 0824108886

____________________________________________________________________

VERKOPE

Gratis 3 maande CSN dieet plan en voorraad.
Skakel Erna by 0829220046

Te koop:
Samsung VHS Video Recorder R400
Technics 5 Disc CD Player R400
Kontak Bets 0796438439

Antieke stewige dubbelbed met egte hout kopstuk en voetent te koop
R4,000 of naaste aanbod.
Kontak Selnr: 0823742856 Petro

Rina het ‘n nuwe warm kombers te koop vir R150, ‘n hand vleismeuler vir R300 asook ‘n groot Westpoint skottelgoedwasmasjien vir R1000 Skakel 051 436 3464

Te koop. Yskas R300. Wasmasjien R200. Albei kort aandag. Lou. 0763104439

KOOP & VERKOOP: Aircon te ruil vir kontant. Dis n binne en buite unit. R1500.00 Kontak Kevin 072 078 4843

32. Te koop. Groot hoek rekenaar kantoor kas baie pakplek R450. Groot staal vensterraam met ruite slegs R800. 0824108886

KOOP EN VERKOOP Dags, EK het Gebreekte Perske-pitte om n droe tuin te omskep na n mooi gesig. Ek het 10kg sakke teen R100 elk. Kan ook in ryvlakke gegooi word of in blompotte. Skakel vir Johannes Conradie 0834872637. Dankie

Afd.2 Het Ou handmoedel Singer naaldwerk masjien R500, Agterligte vir Apache R200 Kontak 0767603076

AFD. 2, Het ‘n Stormberg vergasser R250, Gasverwarmer R400, 2 Vensterrame 120X95cm R250 elk. KONTAK Tina by 0734305549

_____________________________________________________________________

OPSOEKE

KOOP EN VERKOOP AFD 3 DRINGEND OPSOEK NA CYLINDER HEAD VIR 1984 OPEL ASCONA 1600 ASB. KONTAK LOUIS 0793668950

Weet iemand dalk van iemand wat loodmannetjies maak asb. Kontaknr. Lalie 0824464687

AFD. 3 Soek 44g Plastiek dromme en ‘n agterruit wat kan oopskuif vir Nissan 1400 bakkie as iemand my kan hep groot asb. Kontak 0734305549

Dringend opsoek na ‘n rybare klein bakkie of Uno espresso vir R12,000 kontant asook na n huismodel elektriese mincer en worsstopper. Skakel Magdaleen 0820445413.

Ek is dringend opsoek na n African grey voel. Skakel Corne’ 0747731369

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Be the first to comment on "Koop en Verkoop – 01 Julie 2016"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This