Koop en Verkoop – 11 Des 2017

POSTE EN BETREKKINGS

Baie betroubare en bekwame, hardwerkende huishulp beskikbaar vir werk Maandae en Donderdae. Ons verhuis Paarl toe daarom is sy beskikbaar hierdie dae. Kontak Runé by 083 376 9355.

Rosestad Betrekings Nico soek dringend werk enege staalwerk of ingeboudekaste my nomer is 062 839 8956 alle ure

________________________________________________________________________________

VERKOPE

OUERS SPAAR GELD , HET DIE VOLGENDE WILLEM POSTMA SKOOL UNIFORM
1 . 4 X 81 CM SKOOL TRUIE @ R 90 ELK
2. 1 X 87 CM PULL OVER @ R 90 ELK
3. 2 X 71 CM PULL OVER @ R 80 ELK
EN NOG VELLER MEER
KONTAK : 079 801 3170

Adeling 2 Ek verhuis Ek het baie elektriese materiaal bv plugs recessed fittings ekectronic ballasts change over switches generator maak my n aanbod N sandsteen fonteintjie R700 skakel 0825627662

Te koop: Tom Tom Go 50, lifetime maps, bluetooth met sakkie te koop R1600, nog nooit gebruik nie. Skakel Sonja 082 291 3427

Koop en verkoop… Standaard houtdeur baie goeie toestand te koop @ R300 of naaste kontak aanbod. Kontak mev Joubert 0847071018 na 18h00

Koop en Verkoop Afdeling 2. A. Christelike boeke Motiverings boeke vanaf R20 tot R500 nuwe familie Bybel nog in omhulsel. . Kobus 0823815749

Koop en verkoop Afdeling 2 Ek het n getekende Cheetah Rugby Trui van 2009 te koop vir R450.Ek het ook n volledige Pro Els Gholfstel in puik kondisie + n stootkarretjie te koop vir R800.Kontak Morne by 0844003948

2.te koop. Splinternuwe in doos sekuriteits boots slegs r400. 0824108886

Koop en verkoop Afdeling 2. Gel-mate elektriese naals oondtjie plus 2 houers vals naals R285; Blou Nike Brasiliaanse Rugby trui R250; Springbok Rugby gevoerde windbreaker baadjie R700 0737728890

_______________________________________________________________________

OPSOEKE

Soek dikwiel mans fiets no.26. Skakel Maria 079 047 7183

Opsoek na ‘n honde knipper in goeie werkende toestand teen ‘n billike prys. Skakel 064 755 3772

Ek is op soek na ou lang speel plate en seven singles,ek is bereid om vir dit te betaal,my naam is Erina Moodie, my nommer is 0761130044

Afdeling 3. ek is opsoek na n plot/ hoewe om te huur op lang termyn. dankie Ryno 078 094 1642

ek soek asbes blom potte afval stukke hout om meubels te maak stoom pot skakel Martjie 0827732401

Naand, ek weet nie dit ‘n betaalde ad is nie. Ek is opsoek na ‘n woonstel of iets te huur in Fichardpark om ‘n klein besigheidjie te kan bedryf vanaf Januarie 2018 asb. Kontak Magdaleen 0820445413

DRINGEND OPSOEK NA LE HENNE JONGES ASSEBLIEF 4 LE HENNE
KONTAK : 079 801 3170

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Pin It on Pinterest

Shares
Share This