Koop en Verkoop – 13 Des 2017

POSTE EN BETREKKINGS

Uiters betroubare bediende soek asb werk vir Maandae, Woensdae en Vrydae. Kan dadelik begin. Monica werk al 10 jaar vir my en ek kan haar met vrymoedigheid aanbevaal. Ek kan gekontak word vir verdere verwysing by 082 688 6484 (Erna) of kan direk vir Monica kontak by 079 467 4472

Opsoek na ‘n vroulike administrasie klerk. ( perfek vir skoolverlaters )
Vereistes: Rekenaar geletterd, goeie kommunikeervaardighede en self-gedrewe.
Pos behels: Basiese administrasie & hulp met daaglikse take.
Salaris: Tussen R 6000 – R8000 per maand.
Skakel gerus Lize by: 0514342689 of stuur jou CV aan lize@innova.org.za

Opsoek na ‘n Quantity Surveyor ( bourekenaar ) met ‘n B.Sc of B – Tech diploma met 1 – 3 jaar onderving in die konstruksie of boubedryf met kredietwaardige verwysings.
Salaris sal tydens die onderhoud bespreek word.
Skakel gerus Lize by: 0514342689 of stuur jou CV aan lize@innova.org.za

________________________________________________________________________________

VERKOPE

KOOP EN VERKOOP: Ek het om te verkoop, 1 sitkamerstel bestaan uit 2X 2 sitplekke en 2X1 sitplek banke met mat vir R1700.00 nog baie mooi. Skakel 0763187747….. baie dki

Koop en verkoop Afdeling 2. Meranti hout tafel vir ..kombuis of eetkamer….1:5 meter by 80m met gedraaide pote R750; Hout kiste met deksels R285; Hubble-Bubble waterrook pyp met 7 pakke tabak R385 sel 0734734023

Afdeling 2 Koop en verkoop Ek het n Ronde African Grey hok vir R500 Ook n JVC motorRadio plus Kasetspeler vir R500 Pryse OHBaar Kontak nr 0834799649 Baie dankie

Koop en verkoop Afdeling 2. Gel-mate elektriese naels oondtjie R260; Blou Nike Brasiliaanse Rugby trui R210; Springbok Rugby gevoerde windbreaker baadjie R500 0737728890

_______________________________________________________________________________

OPSOEKE

DRINGEND OPSOEK NA LE HENNE JONGES ASSEBLIEF 4 LE HENNE
KONTAK : 079 801 3170

Opsoek na beton muur slabs en pale vir 6 voet muur hoogte. Skakel 064 755 3772

Opsoek na mans dikwiel fiets no 26. Skakel Maria 079 047 7183

afdeling 3 huis gesin soek dringend n plot om te huur op langtermyn Ryno 0780941642

Uiters dringend opsoek na blyplek in Bloemspruit/Hilton/ Estoire vir gesin van 3. Moet teen Sondag uit. Kontak Willie Loots by 0764962088 /0748369221. Dankie

More ek is opsoek na tv vir n goedkoop prys asb.as u my kan help sal ek dit waardeur.my no.071 3194 784 baie dankie groot asb.

Ek is opsoek na n wasmasjien in n baie goeie werkende toestand. Martli Steyn 0824488225

2op soek dringend na twee sienelbed vir n seun dogter kindes slaap op gr..,..d maak harte bly asb jaco 0825855248

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Pin It on Pinterest

Shares
Share This