Koop en Verkoop – 17 Feb 2017

POSTE EN BETREKKINGS

Opsoek na egpaar vir gastehuis (moet inwoon by gastehuis), vrou vir gastehuis en hulp met spyseniering, man vir instandhoudingwerk.  Faks 3 bladsy CV (geen sertifikate) na 086 694 7914

Betrekkings : 32 jarige man met Kode 14 lisensie soek dringend werk. Skakel Dirk by 079 227 4129

EK IS ANDRE SWANEPOEL EK IS N BAIE GOEIE WELDER EN N HANDY MAN SOEK DRINGEND. HET OOK N TROK LISENSIE KODE 10. BLY IN KWAGGAFONTEIN, KELLYSVIEW, BLOEMFONTEIN. SKAKEL 063 049 4491

Emely soek asb Dinsdae werk. Skakel 083 348 2579

____________________________________________________________________________________________

VERKOPE

Te koop: Sanchez ark 818 digitale klavier vir R1500. Skakel 063 709 2670

Te koop: Garden schredder, Ryobi maak, word gebruik om tuinvullis fyn te kap om in swart sakke te kan sit. Splinternuut, nog net 4 keer gebruik R1200. Skakel Jannie 071 687 0046

Tekoop ‘n “Alva Braai Hotwheel 3” (Stem, Cradle and Plate) Gas. Dit is in sy sak en is nog net een maal gebruik – R 500.00 – Skakel 0823893783

Verkoop : Het n kantsaal en kleur wisselaar van n Empisal card-o-matic brei masjien @ R300.00.
Boks klere vir dames en mans vir R 200.00.
Kumout met wielletjies aan vir iemand wat nie badkamer toe kan gaan nie @ R500.00
kontak nommer
083 384 1415
Mev Schoeman.

te koop stoof oond met plate n hop bauer r700 0844295412

Ornamente vir n printers tray R30 skakel vir Kobus 0823815749

Ek het TE KOOP:
1. DRAIN RODS 10X 1.8m x 8mm Wurm + Slinger
Prys: R1 100.00
2. iPOD 160Gig met Charger Prys: R1 500.00
3. VIPER X-1 STUN GUN DRASAK MANUAL
BELT HOLSTER
PATRONE
PRYS: R3 500.00
KONTAK ASB: 061 427 3835

Te koop. Groot, netjiese hout hondehok.
Verwyderbare dak.
R 400-00. Skakel Willie: 079 864 3952

Vrieskas te koop so te se nuut dit is n KIC 280L vir 3000 rand kontak vir kobus by 0722887535

Om te verkoop – Pottebakkersoond, 2 fase, ook vir glaswerk. 50cm x 50cm x 50cm binnemates. R4500.OO. 074 580 2680 Dankie

HOUTKAS TE KOOP MET 2 LAAIE, 2 DEURE. KAS GROOTTE, HOOGTE 8OCM, BLAD GROOTTE 75O MM X 465 MM. PRYS R15O. SKAKEL DOLF BY 0761511883.DANK ROSESTAD

eK het ‘n soliede emboya bal en klou poot koffietafel met glas vir blad te koop nog baie mooi R 850.00 asook groot boekrak en ‘n vertoonkas met glas vir die vertoon van ornamente ens.
R 1200.00. Skakel 0769675600

2 x 5 liter emmers met stukkies spieëls wat vir mosaik gebruik word. R100 per emmer. Skakel 0817438776

Te koop. 2 lang speel plaate. I970. springbokke teen Nieu seeland eerste helfte en tweede helfte. R500 stik . Jan 0723228892 .

SWART ELEKTRIESE 4 PLAAT KABEL STOOF ALS WERK , KABEL INGESLUIT @ R 500.00
ANDERS BELAND DIE STOOF OP DIE ASHOOP , HET NIE NUT VIR HOM NIE EN STAAN EN VAT PELK. DANKIE SKAKEL : 079 801 3170 A/U OF ( 051 4063128 TOT 16 H 00 )

________________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Soek n sleepwaentjie in n goeie toestand, 0820465817

SOEK Ek is op soek na n Golden Produk agent skakel asb die volgende no Mev Robetse 0515226645

Opsoek na n tweedehandse 13dm velling, hoef nie baie loopvlak te he nie, is net vir stad gebruik vir n pensionaris. Kontak Jan 0724204765

Ek is dringend opsoek na goedkoop bekostigbare verblyf indien moontlik onmiddellik beskikbaar! Ek kan gekontak wordop : 074 228 6458 – Dankie baie, waardering

Ons soek ‘n lee plaashuis om in te woon in so ‘n 50 kilometer radius om Bloemfontein. Ons is afgetree.
Johannes Labuschagne
My selnommer is 078 931 6014.

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM

Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za


Pin It on Pinterest

Shares
Share This