POSTE EN BETREKKINGS
Ek is opsoek na enige admin werk ek is dadelik beskikbaar. Het kennis van pastel, exel en word asook skakelbord U kan my kontak by 084 555 0375 of e-pos asdres erasmusjanette@gmail.com.
Ondergenoemde dame is dringend op soek na werk:
• Audrey Meiring, Graad 12, getroud, ondervinding:
• Kassiere,
• Voorraadkontroleur
• Assistent-bestuurder
• rekenaarvaardig (MsWord, Excell. Omni Point of Sale System)
• Administratiewe Beampte
Kan gekontak word by selfoonnr 082 269 5355
n Groot maatskappy is opsoek na Afrikaanssprekende mans en dames 30 jaar en ouer om werksaam te wees in ‘n inbelsentrum in Bloemfontein. Moet goeie foonetiket hé, geduldig en suiwer Afrikaanssprekend wees. Ondervinding in verkope sal ‘n voordeel wees wees, maar is nie ‘n vereiste nie. Vroeë pensionarisse is ook welkom. Stuur asb jou CV na werkinbfn@gmail.com. CV moet in Afrikaans wees en moet gedetailleerd wees. Poste moet gevul word in April.
AFDELING 1 BETREKKING PLAAS WERK SKAAP BEES HET 15 JAAR ONDERVINDING IN PLAAS BEVEILEGING EN KAN HELP MET BEKAMPING VAN VEEDIEFSTAL EN SWEISWERK. SKAKEL 079 713 3516
Op soek na n manlike bejaarde toegangs beheer beampte vir skofte verskaf opleiding,eie vervoer noodsaaklik, geen drinkers kontak Jan 0817205565 dnkie.
_____________________________________________________________________
VERKOPE
Projector screen ongeveer 1.7m breed vir R800 bsie goeie toestand. Dankie, Elsie Visagie 0734330000
Wit porselein wasbak met voetstuk en met krane R600. Baie dankie Leandri 083 262 5240
Koop en verkoop. Ek het 8 m swart organza vir R40. Ek het 4 bane mini mat 150 breed x 230 lentes in kleur tussen beige en mosterd vir R180 . Skakel 0515225690.
Te koop! 2 karavaan spieels R100. ‘n opblaas matras pomp R100 en ‘n 18 spoed Raleigh fiets vir R500 kontak Louise by 0724833049
Koop en verkoop. Afdeling 2, ek het die volgende te ruil vir kontant: n Kappie vir n Ford Cortina bakkie R1000, n hoe troustel R300 en n splinternuwe witstaanlamp R700 my kontak nr is 072 7410 743 dankie WS
Ruil program: Ek het n enemil huis bad met kariba ertwurems te koop vir R250.00 of naaste aanbod. As ook n A fruim vir n karavaan volledig vir R300.00. Skakel vir Sarel by 0845046987. Baie dankie.
Koop en verkoop. Te koop n volwassene loopraam nog nuut R380. Skakel 0765059764.
Afd. 2 het nog die hout kombuis ingeboude kaste met die werks oppervlate en die dubbele wasbak 1500 rand 0722509544
Het n African Grey voelhok vir 450Rand, 130 Langspeel plate en ou Boeremusiek plate vir 300Rand. kontak no 0834799649 Baie dankie
No 2 Te koop 220v en 12v floudlight R120. CCTV 8kanaal met 4 Kameras R2400. Wasbak kraan nog nuut R300 sel 0836555746
Koop en verkoop Afdeling 2 Ligte kleur hout lessenaar 1.6 meter lank met 3 laaie R325, Olivetti elektriese tikmasjien met geheue R310, Tiger Trainer MERK 111 model vliegtuig met alle bybehore nog in verpakking R2,850 sel 0835651616 0835651616
_____________________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek is opsoek na leë glas bottels met deksels vir inlê doeleindes. Wie kan help asb kontak my by 0720555201
Opsoek na seels, eerstedag-koeverte, poskaarte en ornamente. Skakel At 079 979 7287
Johan is opsoek na 4.2 meter sinkplate. Skakel 071 868 4476
Opsoek na 2 panele devils fork al is dit al gebruik om te koop. Skakel Trudie 082 883 0579
Afdeling 3 Opsoek na ou bou materiaal en beton muur Skakel Hennie by 0827764659
Koop en verkoop. Ek is baie dringend op soek na n holly petrolpomp. Skakel 079 258 1610
_____________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Kort jou skoene nuwe hakkies of sole. Vier of meer pare word opgelaai by jou huis + weer afgelaai. Prys markverband. Skakel Hendri 076 408 9203
Be the first to comment on "Koop en Verkoop – 23 Maart 2016"