Koop en Verkoop – 24 Maart 2017

POSTE EN BETREKKINGS

Lisbeth soek asb volle week werk inslaap of uitslaap haar kontak nommer is 071 036 6367

Ek is opsoek na n betrekking het n kode 8 en beried om lang ure te werk. Skakel 083 623 6839

40 jarige man soek n betrekking, ondervinding enige konstruksie werk boubedryf het kode 10 enige sweis meganies herstel van enige voertuig ratkaste staalwerk, ek doen alles skakel Schalk 0826943353

______________________________________________________________________________

VERKOPE

‘ n Groot Tafel ( soos ‘n lessenaar ) met gladde hout en silwer poote @ R 250.00
Skakel 074 – 4553300

1x mooi staal enkelbed met sy matras te koop @ R250 vir albei.
Kontak Lizette by 0722661935 in Bloemfontein

AEG outomatiese wasmasjien in werkende toestand = R850.00 o.n.a.
Empisal breimasjien se toebehore + kaarte = R100.00 +
Wolopdraaier = R100.00
2 x swartsakke vol met versnipperde [shredded] papier = R20.00
Skakel: 083 300 1015

2 stelle golfstokke te koop @ R500 en R900 onderskeidelik
Skakel 060 975 3225

Ek het te verkoop n vistenk met 2 pompe en plante en stand en nog goed in hy is mooi op gepas vir 1800 kan my skakel op 0842727554

OONDHOOGTE OOND BAIE MOOI TOESTAND R500 SKAKEL 072 659 2175

DOUBLE SPIRAL HOTPLATE TE KOOP VIR R6O. HY SIT HOM SELF AF NA GELANG VAN HITTE, MIN GEBRUIK. SKAKEL 0761511883, OF O766283113, BAIE DANKIE DOLF

________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Gesoek ‘n boek ttitel Volksveraad, is geskryf deur ADV. PJ Pretorius. Skakel 083 449 4629

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Be the first to comment on "Koop en Verkoop – 24 Maart 2017"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This