Koop en Verkoop – 30 Nov 2015

KOOP EN VERKOOP MAANDAG

VERKOPE

Diue volgende is te koop:
1 X ”LAP TOP” REKENAARSAK R100;
2 X MARTEL VIERKANTIGE YSBAKKE @ R20 elk;
1 x MOTORFIETS HELMET R200
Kontak : BETS 083 411 3021

Ek het 8 Casio fx-82zA plus wiskundige sakrekenaars nuut teen R80 elk. Skakel 082 591 7635

Ruilprogram, afdeling b. Ek het ‘n elnapress sprykmasjien, in goeie werkende toestand. R1800. Christine. 0766371232.

Tekoop 1 Owners Workshop Manual vir Renualt 9&11 R150.00+2x meg. Petrol pompe vir Nissan bakkie R100.00 elk. Jan 0712957650

Tekoop 1 Kirby stofsuier met matwaser R 4500.00 vir alby+1 Vergasser vir Nissan 1400 Bakkie. R 350.00 Jannie 0828222976.

Te Koop: een Defy 4 plaat kookblad, goeie werkende toestand R700. Twee skuif stortdeure vir opening van 950mm. R500 elk. Kontak Danie 082 821 0165. Baie Dankie.

Ek het ‘n pragtige besonderse soliede eikehout tv kas.
Linkerkant ‘n hele vertikale rakkie met deurtjie vir dvd en cds
Regterkant eikehout en glas deur met vertoon gedeelte.
Defnitief ‘n moet sien tv kas.
R1500
Kontak : Yvonne 071 677 5759

Ek het ‘n 3mx3m Gasebo, Mei gekoop R1000, Opblaas Matras, vir iemand tot 80kg en Laphangkas met pakrak vir kampeerders vir R250 vir albei. 0723511436.

______________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is op soek na die volgende boekies deur T.O.Honiball: Adoons-hulle ; Oom Kaspaas ; Jakkals en Wolf. Skakel asb vir Dries by sel 082 499 3462 enige tyd

Afdeling 3 Ek soek panele van ‘n vooraf vervaardige (prefab) huis Skakel Ben 0823358900

2 soek dringend stoorplek vir meubels skakel Louise 0826701138

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Pin It on Pinterest

Shares
Share This