Koop en Verkoop

Let daarop dat die volgende as betaalde advertensies geag word: besighede, motors, motorfietse, karavane, sleepwaens, bote, diere (te koop en wat gratis weggegee word), huise, woonstelle, meenthuise (te koop of te huur) en items van meer as R5000 wat te koop aan gebied word. Televisies, vuurwapens en saamry-geleenthede word nie toegelaat nie. Kostes beloop R 300 per item. Alle plasings bly op die Koop en Verkoop-blad en produkte se beskikbaarheid kan deur Rosestad gewaarborg word nie. Betalings vir plasings van bogenoemde advertensies kan gedoen word by: Nedbank, Radio Rosestad, Rek nr. 1102 417 149, Tak kode. 110 234, Tjek Rekening. Stuur asb. die betalingsadvies na admin@rosestad.co.za of faks: 086 585 3678. Alle advertensies word binne ‘n uur vanaf die plasing goedgekeur waarna dit op die blad gepubliseer word.
Televisies, vuurwapens en saamry-geleenthede word nie toegelaat nie. Betalings vir plasings van bogenoemde advertensies kan gedoen word by:

Nedbank, Radio Rosestad, Rek nr. 1102 417 149, Tak kode. 110 234, Tjek Rekening

Stuur asb. die betaalings advise saam met die advertensie deur na faks: 086 585 3678 of epos: admin@rosestad.co.za. Alle advertensies word binne ‘n uur vanaf die plasing goedgekeur waarna dit op die blad gepulbiseer word.

Koop en Verkoop Advertensies Aansoek

Kontak Besonderhede

 

Advertensie Behoefte

  • Hier moet jy asb aandui watter advertensie behoeftes u benodig.
 

Verification

 

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This