Kouefront en sneeu op pad

Kouefront en sneeu op pad

Die Suid-­Afrikaanse Weerdiens sê temperature sal van vandag af begin daal wanneer ‘n kouefront oor die Wes-­Kaap inbeweeg.

Die kouefront sal ook tot laer temperature in die suide van die Noord­-Kaap, Noordwes, die Vrystaat en die Oos-­Kaap lei.

Sneeu word teen die naweek oor hoogliggende dele in die Vrystaat en KwaZulu-­Natal verwag.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "Kouefront en sneeu op pad"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This