Kroonstad watekrisis nie verby

Rosestad 100.6 Nuus Kroonstad waterkrisis nie verby

Ondanks goeie reënval wat Kroonstad en die omliggende Maokeng en Brentpark gekry het, is daar net genoeg water om vir net maand aan inwoners te voorsien.

Netwerk 24 berig die Moqhaka-munisipaliteit het dié week in ’n kennisgewing inwoners gewaarsku dat daar steeds ‘n waternood bestaan en streng waterbeperkings steeds geld.

In ’n poging om watervoorsiening te verleng, sal water op ’n rotasie grondslag na die verskillende gebiede versprei word.

Kroonstad gaan vanjaar onder ’n ongekende watertekort gebuk.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Kroonstad watekrisis nie verby"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This