Liggame hoop op by staatslykhuise in Gauteng

Liggame hoop op by staatslykhuise in GautengFoto: IOL

Die liggame by staatslykhuise in Gauteng hoop op weens die voortslepende loononderhandelinge tussen die Gautengse departement van gesondheid en forensiese assistente.

Sowat 200 bedroefde families kan nie hul familielede begrawe nie, omdat hul nadoodse ondersoeke nog afgehandel moet word.

Die woordvoerder van die departement, Khutso Rabothata, het gesê daar is nog nie ’n loonooreenkoms met die 180 forensiese assistente bereik nie.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This