Lions wen teen Chiefs vir eerste keer in 20 jaar

Lions wen teen Chiefs vir eerste keer in 20 jaar

Die Lions het vanoggend geskiedenis gemaak toe hulle die Chiefs vir die eerste keer in 20 jaar in Hamilton kon klop.

Die telling was 36-32 nadat die Lions rustyd met 19-11 voorgeloop het.

Albei spanne het vier drieë gedruk.

Die Lions se punte bestaan uit drieë deur die vleuel Ruan Combrinck, haker Malcolm Marx, kaptein Warren Whiteley en vleuel Courtnall Skosan, asook twee doelskoppe en vier strafdoele deur losskakel Elton Jantjies.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This