MADIBENG AL VIR 8 MAANDE SONDER WATER

MADIBENG AL VIR 8 MAANDE SONDER WATER

Inwoners van Jericho in die Madibeng plaaslike munisipaliteit in Noordwes, sê ‘n ingryping deur die Minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, het nie die watertekort in die gebied opgelos nie.

‘n Woordvoerder van die gemeenskapsforum, Victor Molefe, sê ondanks verskeie vergaderings met die regering, is die gemeenskap nog steeds sonder water.

Molofe sê die munisipaliteit het geen gebeurlikheidsplanne nie.

Na sowat agt maande is daar nog geen verbetering in die watersituasie nie.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This