Man (63) vas vir moord op kleuter 50 jaar gelede

Man (63) vas vir moord op kleuter 50 jaar gelede

’n 63-jarige man wat oorspronlik van Brittanje kom is in Melbourne, Australië gearresteer in verband met die moord bykans vyftig jaar gelede van ‘n kleuter.

Die driejarige Cheryl Grimmer het in 1970 uit ‘n ablusieblok by ‘n strand verdwyn.

Speurders sê die verdagte sal van ontvoering en moord aangekla word.

Leandré
Sosiale-mediakoördineerder at Radio Rosestad 100.6FM
Leandre is Radio Rosestad se Sosiale-mediakoördineerder. Sy het ‘n BA-graad in Mediastudies en joernalistiek (UVS). Skakel haar gerus by 051 412 6401

Be the first to comment on "Man (63) vas vir moord op kleuter 50 jaar gelede"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This