Man doodgeskiet: Verdagte in hegtenis geneem

Man doodgeskiet: Verdagte in hegtenis geneem

Die Gautengse polisie het ‘n 36-jarige verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man wat twee weke gelede buite die ANC se tak uitvoerende komitee vergadering in Pretoria doodgeskiet is.

Simon Modige is vermoor ‘n dag voordat Thoko Didiza as die ANC se burgemeesterskandidaat vir die Tshwane Metro aangewys is.

Die man is van moord aangekla maar nog aanklagte kan bygevoeg word.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Man doodgeskiet: Verdagte in hegtenis geneem"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This