Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met drie plaasaanvalle wat Donderdagaand en Vrydagoggend binne ‘n paar ure in die De Wildt-omgewing in Noordwes voorgekom het nie.
In een van die aanvalle is die 47-jarige Carel van der Merwe deur drie rowers in die rug geskiet en van sy beursie met net R10 daarin beroof.
Hy word in die Montana-hospitaal in Pretoria se hoësorgeenheid behandel.
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé