MAN MET R40 000 BEBOET VIR SPOED

MAN MET R40 000 BEBOET VIR SPOED

‘n Man van KwaZulu-Natal wat in hegtenis geneem is nadat hy teen 223 kilometer per uur by Park Rynie aan die Suidkus gery het, is met R40 000
beboet en sy lisensie is vir ses maande opgeskort.

Die man het vlugtig in die Scottburgh Landdroshof verskyn.

Hy is verlede week deur verkeersbeamptes vasgetrek.

Die provinsiale departement van vervoer sê die vonnis sal as ‘n waarskuwing dien vir diegene wat verkeerswette oortree.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "MAN MET R40 000 BEBOET VIR SPOED"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This