Man sterf in woonstelblok-brand

Man sterf in woonstelblok-brand

’n Man is dood en talle mense haweloos gelaat nadat ’n reuse­brand vroegoggend ’n woonstelblok in Port Elizabeth in puin gelê het.

Volgens die opsigter van die gebou is die meeste van die inwoners Nigeriërs en is al hul dokumente en besittings vernietig.

Die brand het vermoedelik ontstaan toe ’n inwoner ‘n stoof aan gelaat het.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This