Manana pleit skuldig

Manana pleit skuldig

Die voormalige adjunkminister van Hoër Onderwys, Mduduzi Manana het skuldig gepleit op twee aanklagte van aanranding.

Manana het erken dat hy twee vrouens verelde maand by ‘n kuierplek in Fourways aangerand het.

Manana, wat na die voorval as adjunk-minister bedank het, was op borgtog van R5000 vrygelaat.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This