Manana weer in hof

"Daar is 'n tekort aan plaaslike ambagslui in SA"Die adjunkminister van hoëronderwys, Mduduzi Manana.

Die voormalige adjunk-minister van Hoër Onderwys, Mduduzi Manana,
verskyn weer vanoggend in die hof op twee aanklagte van aanranding.

Videogrepe van die aanranding by ‘n nagklub in Fourways het soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei.

Die 34-jarige Manana het erken dat hy vroue aangerand het, maar sê hy is uitgelok.

Manana het na die voorval bedank maar is steeds ‘n ANC parlementslid.

Die DA is van plan om buite die hof te betoog.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This