Meer as derde van SA motoriste verkies steeds dieselvoertuie

Meer as derde van SA motoriste verkies steeds dieselvoertuie

Meer as ‘n derde van Suid-Afrikaanse motoriste verkies steeds dieselvoertuie
bo petrolvoertuie, ondanks navorsing wat toon dat tot 38 000 mense voortydig dood is nadat dieselenjins die voorgeskrewe vlakke van uitlaatgas oorskry het.

Die Outomobiel Assosiasie het in ‘n ondersoek bevind 56% van die respondente verkies dieselenjins bo petrol-enjins, terwyl slegs 4% sê hulle sal dalk hulle standpunt heroorweeg weens die hoë sterftesyfer.

60% van die deelnemers meen elektriese voertuie in Suid-Afrika sal ‘n goeie plan wees.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This