Meisie gewelddadig aangeval op skoolterrein

Meisie gewelddadig aangeval op skoolterreinFoto:

Die departement Basiese Onderwys het streng optrede beloof na aanleiding van ‘n video wat wys hoe ‘n seun ‘n meisie gewelddadig aanval op ‘n skoolterrein.

Die voorval het skynbaar by ‘n hoërskool in KwaZulu-Natal gebeur.

Die departement probeer die meisie identifiseer om ondersteuning vir haar te reël en verwag dat die polisie die seun sal aankeer sodra meer besonderhede bekend is.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This