Miljoene mense sonder veilige drinkwater

Miljoene mense sonder veilige drinkwater

Minstens 923 miljoen mense het geen toegang tot veilige drinkwater nie en duisende kinders oor die wêreld heen sterf daagliks as gevolg daarvan.

Die Wêreldwaterraad het gister op Wêreldwaterdag gesê miljoene mense in Afrika suid van die Sahara, Asië en Latyns-Amerika het nie skoon water nie, terwyl meer mense weens besoedelde water doodgaan as aan vigs en padongelukke tesame.

Jaarliks sterf 3,5 miljoen mense weens besmette drinkwater.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Miljoene mense sonder veilige drinkwater"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This