Munisipaliteite skuld voorsieners sowat R197 miljard

Munisipaliteite skuld voorsieners sowat R197 miljard

Munisipaliteite in die land skuld voorsieners soos Eskom en ander krediteure sowat R197 miljard, ‘n toename van bykans 12% meer as in 2014.

Die inligting blyk uit die finansiële sensus van munisipaliteite wat deur Statistieke Suid­-Afrika bekend gemaak is.

Die Vrystaat, Noordwes, Gauteng en Mpumalanga was veral verantwoordelik vir die toename in skuld.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "Munisipaliteite skuld voorsieners sowat R197 miljard"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This