N2 by Kaapstad lughawe gesluit weens protesoptrede

N2 by Kaapstad lughawe gesluit weens protesoptrede

Die N2 naby die Kaapstad se internasionale lughawe is gisteraand in albei rigtings gesluit weens protesoptrede.

News24 berig dat minstens twee busse tydens die betoging aan die brand gesteek is.

MyCiti het gesê sy dienste is weens die gewelddadige protesoptrede ontwrig.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "N2 by Kaapstad lughawe gesluit weens protesoptrede"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This