NEHAWU-werkers hof toe: aansoek van die rol geskrap

NEHAWU-werkers hof toe: aansoek van die rol geskrap

Die Arbeidshof in Kaapstad het ‘n dringende aansoek van NEHAWU-­werkers in die Parlement teen salarisaftrekkings van die rol geskrap en die vakbond gelas om die hofkoste te betaal.

Die werkers het verlede jaar om hoër salarisse gestaak.

Hulle wou hê die hof moet die parlement verbied om geld volgens die geen werk-­geen betaling beginsel van hulle salarisse af te trek.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This